EJ | Just another waste of time

x

Two blondes in a dark hole …


Two blondes fell into a hole. One said:”it’s dark in here isn’t it? ”

x

Gesoute hengelaars kry een wens…


2 gesoute hengelaars, Jakob en Hendrik, dobber rond in ‘n bootjie op die oop see. Hul grawe deur die boot se voorraad en Hendrik ontdek ‘n lamp. Hy vryf die lamp en ‘n genie kom uit. Daar is slegte nuus sê die genie, daar is net 1 wens. Hendrik, sonder om te dink, skree: “Verander […]

x

Vrouelogika op sy beste!


Man, vroegoggend:”Wil jy nie saam met my gaan draf nie skat?” Vrou, baie nukkerig:”Wil jy se, ek is vet?” Man:”Nee, maar dis goed vir jou gesondheid!” Vrou:”So, nou is ek sieklik?”

x

Ford vir elke geleentheid …


Daar is n Ford vir elke geleentheid. Safari – Ranger Werk – Focus Berg Klim – Everest